Word ‘n Borg

Laai die gholfdag se inligting af deur op die link hieronder te druk.

Enige navrae: 079 502 4670

Hoofborg

Die borgpakkette word as volg uiteengesit:

Die hoofborg kos R100 000, waarby dié borg by die volgende sal baat:

N

Radio Bemarking

Ligtyd op OFM (Word genoem in advertensie en onderhoud).

N

Sosiale Media

Blootstelling op sosiale media (Agri.golf asook op Vrystaat Landbou).

N

Op die dag

Meeste “branding” op dag, veral by “Halfway house”.

N

4-Bal

Ontvang 1x 4-bal.

N

Gholfkarretjies

Ontvang 2x gholfkarretjies.

Medeborge

Twee posisies vir medeborge is beskikbaar. Die koste vir ‘n medeborg is R50 000, waarby dié borg by die volgende sal kan baat:

N

Sosiale Media

Blootstelling op sosiale media (Agriculture Dot Golf asook op Vrystaat Landbou).

N

Balle

Ontvang 1x 4-bal elk.

N

Gholfkarretjie

Ontvang 2x gholfkarretjies elk.

Borg ‘n Putjie

Ander belangstellendes kan gerus ‘n putjie borg teen
R10 000.00, waarby die borge vrye diskresie rakende die bemarking van hul putjie, kan toepas (hierdie aanbod sluit ‘n 4-bal in).

Borge kan ook ‘n 4-bal bespreek teen R4 500.00. 

Bepalings en voorwaardes geld.